Ek het nog altyd gewonder of hier enige Suid Afrikaners is wat met die onwettige goed deurmekaar is?
Of laat die "Download Issues" julle in die steek om al die programme te download? As julle sukkel laat weet, ek bly in Switzerland en ek download gereeld, en die posgeld vir DVDs(MacOSX goed) is nie so duur nie!
Groete
Blackie
(Ek het in Pretoria gebly, en my van is Swart)



Sign In
Create Account








